Leonard Penn (13 November 1907 – 20 Mei 1975) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Marie Antoinette (1938), Hoppy's Holiday (1947), The Adventures of Sir Galahad (1949), en Mysterious Island (1951).

Filmografie Rolprente 1937: Between Two Women 1938: Marie Antoinette 1947: Hoppy's Holiday 1949: The Adventures of Sir Galahad 1949: Range Land 1949: The Pilgrimage Play 1950: Silver Raiders 1950: Six Gun Mesa 1951: Mysterious Island 1951: Law of the Badlands 1952: Barbed Wire 1952: King of the Congo

Televisierolprente 1954: Beyond the Moon 1956: Menace from Outer Space

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1907 Kategorie:Sterftes in 1975 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu