Barret Oliver (gebore 24 Augustus 1973) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The NeverEnding Story (1984), D.A.R.Y.L. (1985), en Cocoon (1985).

Filmografie Rolprente 1984: The NeverEnding Story 1985: D.A.R.Y.L. 1985: Cocoon

Televisierolprente 1982: The Circle Family 1986: Spot Marks the X 1987: The Secret Garden

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1973 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse fotograwe Kategorie:Lewende mense