Howard Morton (15 Mei 1925 – 11 Mei 1997) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent Scorpio (1973) en in die televisiereekse Tarzan (1966), Gimme a Break! (1981), en The Munsters Today (1987).

Filmografie Rolprente 1973: Scorpio

Televisiereekse 1966: Tarzan 1981: Gimme a Break! 1986: Celebrity Double Talk 1987: The Munsters Today

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1925 Kategorie:Sterftes in 1997 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu