Harp McGuire (1 November 1921 – 21 Oktober 1966) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent On the Beach (1959) en in die televisiereekse Alfred Hitchcock Presents (1955), The Twilight Zone (1959), en Outlaws (1960).

Filmografie Rolprente 1955: Captain Thunderbolt 1959: On the Beach 1960: Cage of Evil 1960: The Walking Target 1962: Incident in an Alley

Televisiereekse 1955: Alfred Hitchcock Presents 1957: Rendezvous at Romano's 1959: The Twilight Zone 1960: Outlaws

Televisierolprente 1958: Sixty Point Bold

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1921 Kategorie:Sterftes in 1966 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu