Frank McGrath (2 Februarie 1903 – 13 Mei 1967) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The War Wagon (1967) en The Reluctant Astronaut (1967), en in die televisiereekse Wagon Train (1957) en Tammy (1965).
Filmografie Rolprente 1965: The Sword of Ali Baba 1967: The War Wagon 1967: The Reluctant Astronaut 1967: Tammy and the Millionaire
Televisiereekse 1957: Wagon Train 1965: Tammy
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1903 Kategorie:Sterftes in 1967 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu