Chip McAllister (gebore 2 Oktober 1957) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Greatest (1977) en Hamburger: The Motion Picture (1986).
Filmografie Rolprente 1977: The Greatest 1984: Weekend Pass 1986: Hamburger: The Motion Picture 2017: Marriage Vows
Televisiereekse 1986: Better Days
Televisierolprente 2010: Pizza & Karaoke
Video's 2008: Precious Time
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1957 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Lewende mense