Macon McCalman (30 Desember 1932 – 29 November 2005) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Deliverance (1972), Smokey and the Bandit (1977), Fried Green Tomatoes (1991), en The Client (1994).
Filmografie Rolprente 1972: Deliverance 1977: Smokey and the Bandit 1984: Fleshburn 1991: Fried Green Tomatoes 1994: The Client
Televisiereekse 1981: Best of the West 1981: Walking Tall 1991: Separate But Equal
Televisierolprente 1979: The Ultimate Impostor
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1932 Kategorie:Sterftes in 2005 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu