Julian Mayfield (6 Junie 1928 – 20 Oktober 1984) was 'n Amerikaanse skrywer en akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Our Virgin Island (1958), Uptight (1968), en The Long Night (1976).

Filmografie Rolprente 1958: Our Virgin Island 1968: Uptight 1976: The Long Night

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1928 Kategorie:Sterftes in 1984 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu