Eddie Mayehoff (7 Julie 1909 – 12 November 1992) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente That's My Boy (1951), Off Limits (1952), Artists and Models (1955), en How to Murder Your Wife (1965).

Filmografie Rolprente 1951: That's My Boy 1952: Off Limits 1955: Artists and Models 1965: How to Murder Your Wife

Televisiereekse 1952: Doc Corkle 1954: That's My Boy

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1909 Kategorie:Sterftes in 1992 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse musici