Venom is 'n Engelse black metal musiekgroep vanaf Engeland.Kahn-Harris, Keith. Extreme Metal: Music and Culture on the Edge. Oxford: Berg, 2007. . Hulle het bekend geword teen die einde van die Nuwe golf van Britse heavy metal, Venom se eerste twee albums—Welcome to Hell (1981) en Black Metal (1982)— het 'n groot invloed op thrash metal en extreme metal gehad. Venom se tweede album was bekend genoeg dat die titel gebruik word vir die naam van die extreme metal subgenre black metal.

Diskografie Ateljeealbums 1981: Welcome to Hell 1982: Black Metal 1984: At War with Satan 1985: Possessed 1987: Calm Before the Storm 1989: Prime Evil 1991: Temples of Ice 1992: The Waste Lands 1997: Cast in Stone 2000: Resurrection 2006: Metal Black 2008: Hell 2011: Fallen Angels 2015: From the Very Depths 2018: Storm the Gates

Verwysings

Eksterne skakels

Sien ook Lys van heavy metal-kunstenaars

Kategorie:Engelse musiekgroepe