Barney Martin (3 Maart 1923 – 21 Maart 2005) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Producers (1967), Arthur (1981), en Arthur 2: On the Rocks (1988), en in die televisiereeks Seinfeld (1989).
Filmografie Rolprente 1967: The Producers 1981: Arthur 1988: Arthur 2: On the Rocks
Televisiereekse 1976: The Tony Randall Show 1982: One of the Boys 1983: Zorro and Son 1989: Seinfeld 1990: Sydney 1993: Daddy Dearest
Televisierolprente 1979: A Dog's Life 1985: Sam 1991: Us
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1923 Kategorie:Sterftes in 2005 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu