Don Marshall (2 Mei 1936 – 30 Oktober 2016) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Thing with Two Heads (1972) en Terminal Island (1973), en in die televisiereekse The Lieutenant (1963) en Land of the Giants (1968).

Filmografie Rolprente 1972: The Thing with Two Heads 1973: Terminal Island

Televisiereekse 1963: The Lieutenant 1968: Land of the Giants

Televisierolprente 1964: Great Gettin' Up Mornin''' 1971: The Reluctant Heroes''

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1936 Kategorie:Sterftes in 2016 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu