Ric Marlow (21 Desember 1925 – 28 Februarie 2017) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Collector (1997) en The Dish (2000), en in die televisiereekse Magnum, P.I. (1980) en Roswell (1999).
Filmografie Rolprente 1965: The Incredible Sex Revolution 1997: The Collector 2000: The Dish
Televisiereekse 1960: Dante 1980: Magnum, P.I. 1999: Roswell
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1925 Kategorie:Sterftes in 2017 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu