Joe Mantell (21 Desember 1915 – 29 September 2010) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Marty (1955), The Birds (1963), Chinatown (1974), en The Two Jakes (1990).

Filmografie Rolprente 1955: Marty 1961: The Murder Men 1963: The Birds 1974: Chinatown 1990: The Two Jakes

Televisiereekse 1954: The Elgin Hour 1960: Mr. Garlund

Televisierolprente 1960: The Gun of Zangara 1960: Tom, Dick and Harry 1975: They Only Come Out at Night

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1915 Kategorie:Sterftes in 2010 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu