Ralph Manza (1 Desember 1921 – 31 Januarie 2000) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Dave (1993), Get Shorty (1995), en Godzilla (1998), en in die televisiereeks Get Smart (1965).
Filmografie Rolprente 1960: Too Soon to Love 1993: Dave 1995: Get Shorty 1998: Godzilla
Televisiereekse 1959: The D.A.'s Man 1965: Get Smart 1972: Banacek 1976: Serpico 1977: A.E.S. Hudson Street 1984: Mama Malone
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1921 Kategorie:Sterftes in 2000 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu