Donald MacBride (23 Junie 1893 – 21 Junie 1957) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente High Sierra (1941), The Brute Man (1946), The Killers (1946), en The Seven Year Itch (1955).

Filmografie Rolprente 1916: The Daring of Diana 1916: Hesper of the Mountains 1917: The Fettered Woman 1919: The Capitol 1939: The Girl and the Gambler 1939: Twelve Crowded Hours 1940: Curtain Call 1940: Murder Over New York 1941: High Sierra 1941: Footlight Fever 1942: The Glass Key 1946: The Brute Man 1946: The Killers 1946: Blonde Alibi 1951: Bowery Battalion 1955: The Seven Year Itch

Televisiereekse 1947: Public Prosecutor 1952: My Friend Irma

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1893 Kategorie:Sterftes in 1957 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu