Ian MacDonald (28 Junie 1914 – 11 April 1978) was 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Road House (1948), The Texas Rangers (1951), High Noon (1952), en The Silver Star (1955).
Filmografie Rolprente 1931: Madame Guillotine 1941: Swamp Woman 1948: Road House 1948: The Woman from Tangier 1951: The Texas Rangers 1951: Thunder in God's Country 1952: High Noon 1955: The Silver Star 1955: The Lonesome Trail
Televisiereekse 1949: Academy Theatre
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1914 Kategorie:Sterftes in 1978 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu