Perry Lopez (22 Julie 1929 – 14 Februarie 2008) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Bandolero! (1968), Kelly's Heroes (1970), Chinatown (1974), en The Two Jakes (1990).

Filmografie Rolprente 1956: The Steel Jungle 1956: The Young Guns 1968: Bandolero! 1970: Kelly's Heroes 1974: Chinatown 1987: Death Wish 4: The Crackdown 1989: Kinjite: Forbidden Subjects 1990: The Two Jakes

Televisiereekse 1972: Hec Ramsey

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1929 Kategorie:Sterftes in 2008 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu