Jack Lord (30 Desember 1920 – 21 Januarie 1998) was 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente God's Little Acre (1958) en Dr. No (1962), en in die televisiereekse Stoney Burke (1962) en Hawaii Five-O (1968).

Filmografie Rolprente 1949: Project X 1950: Cry Murder 1958: God's Little Acre 1958: The True Story of Lynn Stuart 1959: The Hangman 1960: Walk Like a Dragon 1962: Dr. No 1967: Ride to Hangman's Tree 1968: The Counterfeit Killer 1968: The Name of the Game Is Kill!

Televisiereekse 1962: Stoney Burke 1968: Hawaii Five-O

Televisierolprente 1958: The Sergeant and the Lady 1964: Grand Hotel 1980: M Station: Hawaii 1980: The Whales That Wouldn't Die

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1920 Kategorie:Sterftes in 1998 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu