Die jaar 1650 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Saterdag begin het. Dit was die 50ste jaar van die 17de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

Gebeure 4 April – Benedetto Odescalchi (later Pous Innocentius XI) word biskop van Novara. 19 September – Pous Innocentius X stel sy familielid, Camillo Astalli-Pamphilj, aan as kardinaal. 19 Desember – Pous Innocentius X verklaar Sint Giovanni van Capistrano salig.

Geboortes 14 November – Willem III, koning van Engeland, Ierland en Skotland († 1702)

Sterftes 11 Februarie – René Descartes, Franse wysgeer, wiskundige en natuurwetenskaplike (* 1596)

Kategorie:17de eeu