Davey Lee (29 Desember 1924 – 17 Junie 2008) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Say It with Songs (1929), Frozen River (1929), Skin Deep (1929), en Sonny Boy (1929).

Filmografie Rolprente 1929: Say It with Songs 1929: Frozen River 1929: Skin Deep 1929: Sonny Boy 1930: The Squealer

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1924 Kategorie:Sterftes in 2008 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu