Brandon Lee (1 Februarie 1965 – 31 Maart 1993) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Laser Mission (1989), Showdown in Little Tokyo (1991), Rapid Fire (1992), en The Crow (1994). Hy was die seun van Bruce Lee.

Filmografie Rolprente 1973: Bruce Lee: The Man and the Legend 1986: Legacy of Rage 1989: Laser Mission 1991: Showdown in Little Tokyo 1992: Rapid Fire 1994: The Crow 1995: Bruce Lee's Jeet Kune Do

Televisiereekse 1991: Hollywood Stuntmakers

Televisierolprente 1994: The Life of Bruce Lee

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1965 Kategorie:Sterftes in 1993 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu