Kian Lawley (gebore 2 September 1995) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Chosen (2015) en Before I Fall (2017), en in die televisiereekse Superkian13 (2010) en Zac and Mia (2017).

Filmografie Rolprente 2015: The Chosen 2016: Shovel Buddies 2017: Before I Fall

Televisiereekse 2010: Superkian13 2017: Zac and Mia 2017: H8ters 2017: Guilty Party

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1995 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu