John Lawlor (5 Junie 1941 - 13 Februarie 2025) was 'n Amerikaanse akteur, assistentregisseur, en kinematograaf. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Excalibur (1981), Highlander (1986), Wyatt Earp (1994), en Gold (2016).

Filmografie Rolprente 1981: Excalibur 1986: Highlander 1994: Wyatt Earp 2011: 3 Minute Gaps 2016: Gold

Televisiereekse 1975: Phyllis 1987: Isabel's Honeymoon Hotel

Televisierolprente 1976: The Bureau

Eksterne skakels

Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Geboortes in 1941 Kategorie:Sterftes in 2025