Kurt Kreuger (23 Julie 1916 – 12 Julie 2006) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Sahara (1943), Mademoiselle Fifi (1944), The Dark Corner (1946), en The Enemy Below (1957).
Filmografie Rolprente 1943: Sahara 1944: Mademoiselle Fifi 1945: Paris Underground 1945: The Spider 1946: The Dark Corner 1948: Unfaithfully Yours 1950: Kronjuwelen 1951: Herzen im Sturm 1953: Die blaue Stunde 1954: Fear 1955: The Missing Scientists 1957: The Enemy Below 1958: Legion of the Doomed
Televisiereekse 1962: G.E. True
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1916 Kategorie:Sterftes in 2006 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Duitse manlike akteurs van die 20ste eeu