Mickey Kuhn (21 September 1932 - 20 November 2022) was 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Juarez (1939), Gone with the Wind (1939), Red River (1948), en A Streetcar Named Desire (1951).
Filmografie Rolprente 1939: Juarez 1939: Gone with the Wind 1948: Red River 1951: A Streetcar Named Desire
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1932 Kategorie:Sterftes in 2022 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu