George Kotsonaros (16 Oktober 1892 – 13 Julie 1933) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente While London Sleeps (1926), The Wizard (1927), The King of the Jungle (1927), en Dangerous Paradise (1930).
Filmografie Rolprente 1926: While London Sleeps 1926: Cupid's Knockout 1926: Vanishing Millions 1927: The Wizard 1927: The King of the Jungle 1927: Catch-As-Catch-Can 1928: The Fifty-Fifty Girl 1929: The Body Punch 1929: The Shakedown 1930: Dangerous Paradise
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1892 Kategorie:Sterftes in 1933 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu