Charlie Korsmo (gebore 20 Julie 1978) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Dick Tracy (1990), Hook (1991), What About Bob? (1991), en Can't Hardly Wait (1998).
Filmografie Rolprente 1990: Dick Tracy 1991: Hook 1991: What About Bob? 1998: Can't Hardly Wait 2018: Chained for Life
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1978 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Lewende mense