Lance Kerwin (6 November 1960-24 Januarie 2023) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Enemy Mine (1985) en Outbreak (1995), en in die televisiereeks Wonder Woman (1975).
Filmografie Rolprente 1985: Enemy Mine 1995: Outbreak
Televisiereekse 1972: ABC Afterschool Specials 1975: Wonder Woman 1975: The Family Holvak 1977: James at 16
Televisierolprente 1974: The Greatest Gift 1976: The Loneliest Runner 1977: The Death of Richie 1979: Salem's Lot 1980: The Boy Who Drank Too Much 1980: Children of Divorce 1981: Side Show 1983: A Killer in the Family
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1960 Kategorie:Sterftes in 2023 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu