Lincoln Kilpatrick (12 Februarie 1932 – 18 Mei 2004) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Omega Man (1971), Soylent Green (1973), Chosen Survivors (1974), en Fortress (1992).
Filmografie Rolprente 1971: The Omega Man 1971: Honky 1972: Cool Breeze 1973: Soylent Green 1974: Chosen Survivors 1975: The Master Gunfighter 1987: Prison 1992: Fortress
Televisiereekse 1976: Hunter 1982: Matt Houston 1987: Frank's Place
Eksterne skakels
Kategorie:Sterftes in 2004 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Geboortes in 1931 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu