Rex Ingram (20 Oktober 1895 – 19 September 1969) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Thief of Bagdad (1940), Sahara (1943), God's Little Acre (1958), en Anna Lucasta (1958).

Filmografie Rolprente 1934: Harlem After Midnight 1936: The Green Pastures 1939: The Adventures of Huckleberry Finn 1940: The Thief of Bagdad 1943: Sahara 1958: God's Little Acre 1958: Anna Lucasta 1959: Watusi

Televisiereekse 1967: Cowboy in Africa

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1895 Kategorie:Sterftes in 1969 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu