William Hopper (26 Januarie 1915 – 6 Maart 1970) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Rebel Without a Cause (1955), The Bad Seed (1956), en 20 Million Miles to Earth (1957), en in die televisiereeks Perry Mason (1957).
Filmografie Rolprente 1937: The Footloose Heiress 1937: Over the Goal 1937: Public Wedding 1938: Mystery House 1955: Rebel Without a Cause 1956: The Bad Seed 1957: 20 Million Miles to Earth 1957: The Deadly Mantis 1957: Slim Carter
Televisiereekse 1957: Perry Mason
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1915 Kategorie:Sterftes in 1970 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu