Allen Hoskins (9 Augustus 1920 – 26 Julie 1980) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rol in die rolprent Reckless (1935).

Filmografie Rolprente 1932: You Said a Mouthful 1935: Reckless

Video's 1994: The Our Gang Story

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1920 Kategorie:Sterftes in 1980 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu