Skip Homeier (5 Oktober 1930 – 25 Junie 2017) was 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Gunfighter (1950) en The Tall T (1957), en in die televisiereekse Star Trek (1966) en The Interns (1970).
Filmografie Rolprente 1946: Boys' Ranch 1948: Arthur Takes Over 1950: The Gunfighter 1954: Cry Vengeance 1956: The Burning Hills 1956: Stranger at My Door 1956: Thunder Over Arizona 1957: The Tall T 1957: No Road Back 1959: Plunderers of Painted Flats 1960: Comanche Station 1962: Stark Fear 1982: Quell and Co.
Televisiereekse 1954: Justice 1960: Dan Raven 1966: Star Trek 1970: The Interns
Televisierolprente 1963: Johnny Shiloh 1970: The Challenge 1973: Voyage of the Yes
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1930 Kategorie:Sterftes in 2017 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu