Lou Holtz (11 April 1893 – 22 September 1980) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rol in die rolprent Follow the Leader (1930).
Filmografie Rolprente 1930: Follow the Leader
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1893 Kategorie:Sterftes in 1980 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse Jode