Die jaar 1646 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Maandag begin het. Dit was die 46ste jaar van die 17de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

Gebeure 19 Februarie – Pous Innocentius X publiseer 'n bul wat kardinale verbeid om Rome vir langer as ses maande te verlaat, sonder die pous se toestemming. 28 Mei – Pous Innocentius X stel Jan Kazimierz Wazy S.J. aan as kardinaal.

Geboortes 15 April – Christiaan V van Denemarke, Koning van Denemarke en Noorweë († 1699). 19 Augustus – John Flamsteed ’n Engelse sterrekundige († 1719). 1 Julie – Gottfried Wilhelm Leibniz is in Leipzig, Duitsland gebore, die laaste (Duitse) universele genie. († 14 November 1716 in Hannover Duitsland).

Sterftes 25 Mei – Adriaen van der Stel, goewerneur van Mauritius (* onbekend)

Kategorie:17de eeu