Wendell Holmes (17 Augustus 1914 – 27 April 1962) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent Elmer Gantry (1960) en in die televisiereekse Zorro (1957), Leave It to Beaver (1957), en The Twilight Zone (1959).

Filmografie Rolprente 1941: Always Tomorrow: The Portrait of an American Business 1960: Elmer Gantry

Televisiereekse 1957: Zorro 1957: Leave It to Beaver 1959: The Twilight Zone

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1914 Kategorie:Sterftes in 1962 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu