Juano Hernandez (19 Julie 1896 – 17 Julie 1970) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Intruder in the Dust (1949), Kiss Me Deadly (1955), St. Louis Blues (1958), en The Reivers (1969).

Filmografie Rolprente 1949: Intruder in the Dust 1950: The Breaking Point 1955: Kiss Me Deadly 1956: Ransom! 1957: The Mark of the Hawk 1957: Something of Value 1958: St. Louis Blues 1958: Machete 1969: The Reivers

Televisierolprente 1961: Westinghouse Presents: The Dispossessed

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1896 Kategorie:Sterftes in 1970 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu