Jon-Erik Hexum (5 November 1957 – 18 Oktober 1984) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent Voyager from the Unknown (1982) en in die televisiereekse Voyagers! (1982), Hotel (1983), en Cover Up (1984).
Filmografie Rolprente 1982: Voyager from the Unknown
Televisiereekse 1982: Voyagers! 1982: Fantasy 1983: Hotel 1984: Cover Up
Televisierolprente 1983: Making of a Male Model 1983: The Annual Humanitarian of Year Honors Aaron Spelling
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1957 Kategorie:Sterftes in 1984 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu