Charles Herbert (23 Desember 1948 – 31 Oktober 2015) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Fly (1958), Houseboat (1958), en 13 Ghosts (1960), en in die televisiereeks The Twilight Zone (1959).
Filmografie Rolprente 1958: The Fly 1958: Houseboat 1960: 13 Ghosts 1960: The Boy and the Pirates
Televisiereekse 1959: The Twilight Zone 1959: Men Into Space
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1948 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Sterftes in 2015