Herk Harvey (3 Junie 1924 – 3 April 1996) was 'n Amerikaanse regisseur, akteur, en skrywer. Hy was bekend vir sy rol in die rolprent Carnival of Souls (1962).
Filmografie Rolprente 1962: Carnival of Souls
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1924 Kategorie:Sterftes in 1996 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu