Rodney Harvey (31 Julie 1967 – 11 April 1998) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Five Corners (1987), Salsa (1988), My Own Private Idaho (1991), en Guncrazy (1992).
Filmografie Rolprente 1986: The Return of Billy Jack 1987: Five Corners 1987: Initiation 1988: Salsa 1991: My Own Private Idaho 1991: La bocca 1992: Guncrazy
Televisiereekse 1990: The Outsiders
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1967 Kategorie:Sterftes in 1998 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu