Richard Hart (14 April 1915 – 2 Januarie 1951) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Green Dolphin Street (1947), Desire Me (1947), B.F.'s Daughter (1948), en Reign of Terror (1949).
Filmografie Rolprente 1947: Green Dolphin Street 1947: Desire Me 1948: B.F.'s Daughter 1949: Reign of Terror
Televisiereekse 1950: The Adventures of Ellery Queen
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1915 Kategorie:Sterftes in 1951 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu