Kevin Gray (25 Februarie 1958 – 11 Februarie 2013) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent White Hot (1989) en in die televisiereekse Miami Vice (1984), The Equalizer (1985), en Law & Order: Special Victims Unit (1999).

Filmografie Rolprente 1989: White Hot

Televisiereekse 1984: Miami Vice 1985: The Equalizer 1999: Law & Order: Special Victims Unit

Eksterne skakels

Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Geboortes in 1958 Kategorie:Sterftes in 2013