Charles H. Gray (27 November 1921 – 2 Augustus 2008) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Charro! (1969) en Prophecy (1979), en in die televisiereekse Rawhide (1959) en The Young and the Restless (1973).

Filmografie Rolprente 1969: Charro! 1979: Prophecy

Televisiereekse 1959: Rawhide 1961: Gunslinger 1973: The Young and the Restless

Televisierolprente 1956: Cavalry Patrol 1967: Anastasia

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1921 Kategorie:Sterftes in 2008 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu