Lowell Gilmore (20 Desember 1906 – 31 Januarie 1960) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Picture of Dorian Gray (1945), The Black Arrow (1948), Tripoli (1950), en Plymouth Adventure (1952).
Filmografie Rolprente 1945: The Picture of Dorian Gray 1945: Johnny Angel 1946: Step by Step 1946: Strange Conquest 1948: The Black Arrow 1950: Tripoli 1951: Roadblock 1952: Plymouth Adventure
Televisiereekse 1952: Mr. & Mrs. North 1952: Footlights Theater 1954: The Lone Wolf 1956: Telephone Time
Televisierolprente 1953: I Beheld His Glory
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1906 Kategorie:Sterftes in 1960 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu