Michael Gilden (22 September 1962 – 5 Desember 2006) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Star Wars: Episode VI - Return of the Jedi (1983), Pulp Fiction (1994), en Southland Tales (2006), en in die televisiereeks NCIS (2003).

Filmografie Rolprente Jaar Titel Rol Notas 1981 Under the Rainbow Hotel Rainbow Gas 1983 Star Wars: Episode VI – Return of the Jedi Ewok #28 1990 Nerds of a Feather Little Army of Little Russian Soldiers 1993 Freaked Eye 1994 Pulp Fiction Phillip Morris Page 2000 Once Upon a Christmas Dunder TV-film 2001 Snow White: The Fairest of Them All Monday TV-film 2003 Nudity Required Little Dirk

Televisiereekse 2003: NCIS

Video's 2005: The Search for the Golden Bird

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1962 Kategorie:Sterftes in 2006 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu