Eddie Collins (30 Januarie 1883 – 2 September 1940) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Charlie Chan in Honolulu (1938), In Old Chicago (1938), Young Mr. Lincoln (1939), en The Blue Bird (1940).
Filmografie Rolprente 1938: Charlie Chan in Honolulu 1938: In Old Chicago 1939: Young Mr. Lincoln 1939: Drums Along the Mohawk 1939: News Is Made at Night 1939: Stop, Look and Love 1940: The Blue Bird
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1883 Kategorie:Sterftes in 1940 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu