Richard Genelle (12 Oktober 1961 – 30 Desember 2008) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Mighty Morphin Power Rangers: The Movie (1995) en Turbo: A Power Rangers Movie (1997), en in die televisiereeks Mighty Morphin Power Rangers (1993).

Filmografie Rolprente 1995: Mighty Morphin Power Rangers: The Movie 1997: Turbo: A Power Rangers Movie

Televisiereekse 1993: Mighty Morphin Power Rangers

Video's 1994: Mighty Morphin Power Rangers Karate Club Level 1

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1961 Kategorie:Sterftes in 2008 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu