Anthony George (29 Januarie 1921 – 16 Maart 2005) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die televisiereekse The Untouchables (1959), Checkmate (1960), Dark Shadows (1966), en One Life to Live (1968).
Filmografie Rolprente 1957: Gunfire at Indian Gap
Televisiereekse 1951: Those Two 1959: The Untouchables 1960: Checkmate 1966: Dark Shadows 1968: One Life to Live
Video's 2009: Dark Shadows: The Vampire Curse
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1921 Kategorie:Sterftes in 2005 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu